18 DESEMBER 2020

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons is so geneig om kwaad te word en op te hou goed aan ander doen wanneer dit lyk asof hulle dit nie waardeer nie. Petrus sĂȘ egter ons is geroep om goeie dade te doen en die lyding te verdra wat daarmee saamgaan omdat Christus hierin vir ons 'n voorbeeld was, en ons in sy voetspore moet volg.