Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Hoop is soos ‘n spier wat met oefening al hoe sterker word. Gee dit gereeld oefening totdat dit ‘n gewoonte word en jy ‘n permanente, gelukkige gees ontwikkel.
DIE MENSGEMAAKTE VIRUS EN SY GIFSPUIT
Stadig maar seker begin die nagevolge van die mensgemaakte Covid-virus en sy versterkende gifspuit al duideliker blyk, ten spyte daarvan dat desperate pogings deur die Joodsbeheerde media aangewend word om hierdie inligting te onderdruk.
Die Covid-gifspuit is nie ‘n vaksien nie. Dit is ongetoetste mediese tegnologie waardeur die pasiënt se gene opdrag gegee word deur die boodskapper-RNS (m-RNA) wat hom ingespuit word om ‘n proteïen te produseer wat dieselfde is as die aar-proteïen/uitsteeksel (“spike protein”) wat op die mensgemaakte Covid-virus voorkom. Hierdie word dan as ‘n vreemde proteïen deur die liggaam herken, waarna ‘n imuunrespons ontwikkel.
Die gifspuit is dus ‘n versterker van die Covid-virus, want die gevaarlike deel van die virus, die aar-proteïen/uitsteeksel, word nou deur die liggaam self vervaardig ná die spuit, asof die persoon met die virus self geïnfekteer is.
Die gevare en gevolge van hierdie, tot nou toe ongetoetste geen-terapie, word gaandeweg al duideliker. Selfs medici wat hul voorheen deur die hoofstroom laat mislei het en voorstanders daarvan was, het nou ernstige bedenkings daaroor. Hoe dan anders as die bewyse so oorweldigend is: daar word onberekenbare skade aangerig deur die “vaksien” – miljoene vaksien-beserings en sterfgevalle word wêreldwyd aangeteken. Net in Amerika alleen is daar reeds 33 miljoen beseerde persone.
Lewensversekeringsmaatskappye in die VSA merk ‘n 40% styging in “all cause deaths” in die ouderdomsgroep 18 tot 49 op. Jongmense sterf teen ‘n ongekende tempo. Die Amerikaanse weermag wat sy lede verplig het om die spuit te neem het bekend gemaak dat ‘n ongekende toename in alle soorte kankers onder soldate opgemerk word; onder vroulike soldate is ‘n 300% toename in miskrame aangeteken, terwyl neurologiese afwykings onder soldate ná “inenting” met ‘n verstommende 1 000% toegeneem het!
Wêreldwyd word ‘n toename van die volgende siektes ondervind onder diegene wat die gifspuit ontvang het: hartspierontsteking (miokarditis), beroerte, kankers, immuunstelsel-onderdrukking, bloedklonte, menstruele probleme en misgeboortes.
Die immuunstelsel van jongmense word ook erg beskadig soos deur talle gevalle bevestig byvoorbeeld in Duitsland is drie tieners oorlede nadat hulle griep opgedoen het. Ons weet dat oumense aan griep kan sterf, maar tieners!? Die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WHO) berig in Januarie vanjaar dat daar ‘n geweldige toename is van Streptokokkus-infeksies onder kinders van 10 jaar en jonger en veelvuldige sterftes onder kinders van hierdie ouderdomsgroep in lande soos Frankryk, Ierland en die Verenigde Koninkryk. Hulle berig verder dat die aantal infeksies wat hiertoe aanleiding gee “is several times higher than before the pandemic”. Voor die gifspuit het kinders se immuunstelsels normaal gefunksioneer en kon dit baie gou hierdie infeksies onder beheer bring – nou ontwikkel dit in volle siektetoestande en sterf hulle selfs daaraan!
‘n Nuwe, dodelike sindroom, die VEXAS-sindroom is in 2020 beskryf. Dit word veroorsaak deurdat ‘n mutasie op die UBA1-geen plaasvind. Dit lei tot bloedarmoede asook inflammasie van die vel, longe en gewrigte. Die gefabriseerde Covid-virus is aan die einde van 2019 onder bevolkings wêreldwyd vrygelaat, daarom kan met sekerheid gesê word dat die virus verantwoordelik is vir die mutasie op daardie geen wat dié nuwe sindroom veroorsaak het. Hierdie afleiding word bevestig deur die feit dat pasiënte wat aan die sindroom ly ernstige negatiewe reaksie en agteruitgang toon sodra hulle die gifspuit ontvang.
Die wiel draai stadig, maar seker. Die volle verhaal sal in die volgende klompie maande ontplooi. Die boosheid van Satans-dienaars wat die mensdom wil uitwis soos Bill Gates, Toni Fauci, Henry Kissinger en hulle meelopers sal mettertyd vir almal duidelik blyk.
Onskuldige bloed roep vanaf die aarde uit! En ons Here hoor.