“NEE” KON DIT GEKEER HET!

Het u geweet die veelbesproke virus kan lees? Hy sien wanneer die taxi waarin hy sit langafstande ry. Dan bespring hy die insittendes en besmet hulle! Dis nou as hy nie by die oop vensters uitgewaai het tydens die kortafstand nie... Groot oop vensters in die middel van die koue winter; nogal ‘n slim plan van die ANC-president. En ons dink tog nie dat dit nié met voorbedagte rade beplan is nie? As Covid-19 dan nie vinnig genoeg wil werk nie, laat die massas sommer net griep of verkoue deur blootstelling kry sodat hulle op die Covid-lys kan kom! Die syfers moet hoër, hoër, hoër want elke “geval” bring nog geld van die wêreldgeldmeesters in en ons weet in wie se sakke dit beland!

Wie is hierdie Ramaphosa wat mense so aan hulle neuse rondlei? Hy is die leier van die mees korrupte en barbaarse nasie wat daar bestaan. Maar dalk moet ons eers vra wie is die blanke in hierdie land wat so gerus sit terwyl hulle belieg, bedrieg en uitgebuit word? Dink ons ons is wakker, intelligent en verhewe? Nee, ons blankes is die groep wat deur barbare en hulle korrupsie beheer word! Vrywilliglik – behalwe diegene wat in 1992 NEE gestem het. Lees weer wat in Beeld by hierdie skakel geskryf staan: Beeldberig

Indien u glo dat Ramaphosa deur eerlike werk skatryk geword het, is daar nuus vir u. Ramaphosa is deur die Wêreldgeldmag oornag skatryk gemaak tot een van die rykstes in Suid-Afrika. Natuurlik met voorwaardes. En nou is hy diep in die skuld by hulle en dans elke tree wat hom voorgeskryf word. Hierdie gebeure dateer uit die dae van Zuma wat nie die Geldmag wou dien nie. Zuma, wat hom eerder by Sjina, Indië en Rusland vir geld geskaar en Suid-Afrika deel van die Brics-lande laat word het. Dit was ook in die dae toe Malema deur die geldmagte betaal is om Zuma te help verwyder. Toe daarin geslaag is kon Amerika en Brittanje waar die supperrykes vandaan werk, weer hulle greep op Suid-Afrika versterk deur te sorg dat Ramaphosa president word.  Ramaphosa sal ook ‘n lening by die IMF moet aangaan en ons weet wat met lande gebeur wat sulke lenings aangaan; terwyl die Geldmag hulself daardeur verryk verarm die bevolking van so ‘n land met rasse skrede totdat gebeur wat met Griekeland gebeur het – ‘n totale ekonomiese ineenstorting waar die burgers niks besit nie en die regime hulself en die Geldmag verder verryk het.

Dit is hierdie Ramaphosa en sy korrupte kabinet vir wie u glo wanneer die leuens uit daardie swart lippe borrel; leuens oor die “dodelike” virus as rede vir die ekonomiese verknegting wat ons in die oë staar, sodat die Geldmag en sy seekatarms hulle kloue diep in ons land kan slaan. Dit is opdragte van sy geldmeesters sodat hulle beheer oor alles kan kry en word hulle sug na mag en geld so verder bevorder. Hy het geen ander keuse as om hulle te gehoorsaam nie want dit is terugbetaaltyd vir hom met sy oornag-miljoenêrstatus.  Ja, dans Ramaphosa, dans!

Terwyl die leuens voortduur en skandelik uitbrei, sal ons al groter armoede beleef terwyl ons deur ons nekke betaal vir brandstof en alle verbruikersgoedere te midde van die hoogste misdaadsyfer ter wêreld. Die miljoene werkloses op die straathoeke sal moet steel en moor as hulle wil lewe. Later sal daar geen middelklas meer wees nie, net die swart elite op hulle troon en die massas honger en verarmdes.

En dit alles kon gekeer geword het as u in 1992 NEE gestem het!