NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

By ons Drie-enige God is alles moontlik, daarom is niks hopeloos nie. Om 'n situasie as hopeloos te bestempel en moed op te gee omdat dit lyk of dit nie kan verander nie, is 'n klap in God se gesig want Hy bly in beheer en kan enige iets verander al lyk dit hoe onmoontlik vir ons.

ONS BROOD EN SIRKUSSE

Panem et circenses

‘n Romeinse skrywer en digter, satirikus Juvenalis, het in die tyd van Nero met veragting gepraat oor hoe maklik ‘n volk hulle deur hulle regering, die Romeinse Ryk, laat mislei het. Sy gewaarwording was dat die volk net twee basiese dinge nodig het om tevrede te wees: genoeg om te eet, en om vermaak te word, dit, terwyl die kostes daarvan deur die mense se belastings betaal word, dus hulle eie geld! Die oomblik as die verarmde volk in opstand was is hulle onmiddellik suksesvol gepaai met nog “gratis” kos en veral vermaak. Hierdie behandeling het gemaak dat die bevolking ‘n totaal morele laagtepunt bereik het waar hulle vir niks anders omgegee het as vir kos en vermaak nie. Hulle was ongeletterd, en geestelik en letterlik onopgevoed. Hulle het later nie eers besef dat hulle geen vryheid het nie en ook nie omgegee dat hulle slawe van ‘n stelsel van geld en magsug was nie, solank hulle kon eet en vermaak word.

Kom ons kyk hoe dit vandag afspeel: jy het pas die laaste heerlike happie van jou wegneemete afgesmul en daarin verstik oor jy uit jou maag lag vir die komedie op TV. En net toe jy ophou hoes en verder wil kyk, kry jy ‘n WhatsApp-boodskap van ‘n vriend. Jy kyk vlugtig na die inhoud en sien hoe hy gal braak oor die korrupte regering wat niks van hulle beloftes nakom nie en alweer ‘n ton geld verduister het, jou belastinggeld. Maar in plaas van jou vriend te antwoord, sit jy jou foon se klank af en kyk verder na die komiese gebeure op TV want dis te moeilik om op ‘n vol maag en met jou aandag by jou vermaaklikheid kwaad te raak oor die onreg teen jou en jou volk.

Dit was hierdie soort nalatigheid – om aksie te neem teen die owerheid – wat veroorsaak het dat die demokratiese Romeinse Republiek geval en die wreedaardige Romeinse Ryk begin het. Binne 100 jaar het Rome ‘n groot aantal veranderinge ondergaan. Wat in 133 voor Christus ‘n vrye republiek was het in ‘n outokratiese slawe-stelsel verander. En dit deurdat mense vrywilliglik hulle demokratiese vryheid verruil het vir twee basiese behoeftes: kos en vermaak. So is hulle passief gehou met “gratis” kos en vermaak in die Romeinse Kolosseum. Vandaar word die term “Brood en Sirkusse” gebruik in alle gevalle waar ‘n volk korttermyn “oplossings” gebruik in plaas daarvan om die oorsaak van probleme aan te spreek.

Hierdie term beskryf ook ‘n bestaande ideologie, bekend as die Dominante Ideologie. Dit is ‘n marxistiese beginsel waar geglo word dat die ekonomies minderbevoorregte klas deur middel van kos en vermaak altyd tevrede sal wees met hulle verknegte toestand. Die "geheime heersers" van ons wêreld besit al hierdie diepte-kennis en maak gebruik - of liewer misbruik - van die moderne mensdom se swakhede. Sedert eeue herbestudeer hulle die wyse waarop die massas reageer en span hierdie kennis vir hulle planne in. Soos skape wat ter slagting gelei word, stoot en manipuleer hulle die massas van die wêreld in die rigting van die einddoel wat hulle alleen helder en duidelik in die oog het. Met duiwelse inspirasie en fanatieke ywer volg hulle hulle plan van geslag tot geslag. Van elke middel, hoe verkeerd ookal, maak hulle gebruik. Die vlamme van oorlog en rewolusie word telkens deur hulle aangesteek en aangeblaas; miljoene menselewens is al geëis langs die pad van hulle magsgierigheid. Na buite doen hulle hulle voor as filantrope, as gelukverskaffers vir die mensdom wat met vrygewige geldgeskenke optree vir 'n nuwe, beter wêreld. Inderwaarheid wil hulle die mensdom "bevry" van elke greintjie vryheid wat daar nog vir hulle oorgebly het; hulle god is Mammon, Lucifer is hulle wegwyser. Wie in hulle pad gaan staan, word genadeloos vernietig.

Die afgelope maande het ons eerstehands met hierdie mense en hulle werkswyses te doen gekry. Die geheime heersers van die wêreld is nie meer tevrede met die ekonomiese en finansiële alleenheerskappy wat hulle alreeds oor die hele wêreld uitoefen nie. Hulle strewe na meer. Wat hulle steeds lok is die totale politieke mag en kontrole oor die hele mensdom.

Die leuens oor die “verskriklike” virus, die groot geldskenkings aan regerings en betrokke instansies, die inperking met onnoembare werksverlies wat miljoene mense tot die armklas verlaag het, al hierdie dinge is deur hulle beplan en uitgevoer om ten einde volle mag oor die mensdom te kry. Ons, die mensdom, is "the mob", die gepeupel. Dié woord word met hoogmoedige veragting weer en weer deur hulle gebruik. "Daar is meer mense met slegte eienskappe en instinkte as goeies. Daarom sal dit die beste wees om hulle met geweld en terreur te beheers ... Die mag van die gepeupel is blind, onsinnig en sonder verstand, altyd aangewese op die genade van 'n voorstel van die een of ander kant." So word ons gesien en bespreek deur die Bill Gatese van die wêreld, die Rockefellers en Rothschilds, die Windsors en talle ander superryk magsugtige heersers.

En wat doen ons? Ons eet, ons drink, ons kyk rugby, krieket en sokker, ons is vasgeplak voor ons TV’s, ja, want dit is makliker as om ons met kennis te verryk sodat ons paraat kan word vir ons stryd om vryheid. Nie net is ons tans willoos verkneg in ons mooi land nie, ons het gebrek aan kennis, ons is onopgevoed, ongeletterd en dom. Want, ons het vrywillig ons vryheid verruil vir brood en sirkusse!

Opsoek na inligting?

  •  Indien u Gelofteland se daaglikse hoofartikel per epos wil ontvang, stuur u versoek na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    _____________________

    BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 764 gaste aanlyn