NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

"As ons ooit sou moes veg vir ons voortbestaan en ons vaderland, laat geen mens en geen staat daaroor twyfel hê dat ons dit sal doen nie. Dit is ons land, ons erfenis, waarmee al ons verwagtings en ons verlangens diep verbonde is en waarin ons onder leiding van die Almagtige al die probleme sal oplos op ons eie manier tot almal se voordeel en geluk." – Dr HF Verwoerd 1963

VERSLAWING DEUR 'N VIRUS!

1984… EN 2020

“The old world is dying, and the new world struggles to be born. Now is the time of monsters.” - Antonio Gramsci

Aan die einde van George Orwell se boek, 1984, het slawerny vryheid geword, twee plus twee was gelyk aan vyf en Winston Smith is lief vir Big Brother. In ons eie land is ons nou self in ‘n toestand van slawerny, maar as mens so om jou kyk lyk dit of hierdie toestand baie meer geniet word as werklike volksvryheid in ‘n eie land. Die sommetjies tel ook nie meer op nie, maar wie gee om, en o ja, ons is darem so lief vir Cyril en Kolisi en elke volksvreemde “held” wat aan ons gegee word. Alles gratis.

Feit is ons breine is “gespoel”, ons geheues is uitgewis en ons omhels enige narratief wat aan ons opgedis word. Dat dit verslawing is kom nie eers by ons op nie, ons sal dit hewiglik ontken. Verslawing wat stelselmatig afgedwing word in ‘n sielkundige oorlog het presies dieselfde resultaat as verslawing deur ‘n oorlog met wapens en is boonop gevaarliker juis omdat dit na bevryding lyk. Nou het ons verslawing deur ‘n virus. Kul jou hier, kul jou daar, en siedaar!

Wat is die “Party”, ons meesters, se narratief vandag? Globalisme, klimaatsverandering, gedragsmonitering, geestelike en fisiese gevangeneming, politieke korrektheid, “oop” grense, vrye beweging (om grense uit te wis), skuld deur inflasie wat jou geld waardeloos maak, sentrale ekonomiese beplanning, “gesosialiseerde” opvoeding, “beheerde” mediese sorg, ‘n verpligte vaksien as gevolg van ‘n skrikvirus. Daarby die Party se “oorlog” teen terreur, dwelms, armoede, “boef” (“rogue”) regerings, koolwaterstof, wapenbesit deur “gevaarlike” individue, individuele regte en eiendomsreg, privaatheid en kontant. Die Party “veg” virons, ons het niks te vrese nie. Ja ons het selfs oorlog teen ‘n virus verklaar!

Ons ken die Party se instellings: korrupte regerings, sentrale banke en hulle banke, intelligensie-dienste, weermagte, polisie, burokratiese staatsdepartemente, multi-nasionale konglomerate, stigtings en dan die sogenaamde “NGO’s”. Nou beleef ons hoe die Party se weermag en polisie optree as ons ongehoorsaam is, soos die weermaghoof in Afrikaans self sê: “Dis julle wat ons vra om te help, nou, dan skop en donner ons die wat nie luister”. En een van die dae moet almal 8-uur saans in die bed klim en nie durf waag om voor 5-uur hulle neuse by die voordeur uit te wys nie…

Ons ken ook die Party se mondstukke, sy media, dinkskrums, woordvoerders, Hollywood, die Holocaust, asook sy akademici. Ons ken dit alles. Hulle wat ons reg laat dink en doen. Ons wil programmeer. Beheer is net soveel makliker van ‘n samelewing wat dit goedskiks aanvaar en aan sy hanteerders ‘n carte blanche gee om dit te doen.

In die vroeë 1990’s het die Club Of Rome ‘n boekgepubliseer met die titel The First Global Revolution. Daarin word gestel:

“               In searching for a common enemy against whom we can unite, we came up with the idea that pollution, the threat of global warming, water shortages, famine and the like, would fit the bill. In their totality and their interactions these phenomena do constitute a common threat which must be confronted by everyone together. But in designating these dangers as the enemy, we fall into the trap, which we have already warned readers about, namely mistaking symptoms for causes. All these dangers are caused by human intervention in natural processes. and it is only through changed attitudes and behaviour that they can be overcome. The real enemy then is humanity itself”.

 

Die Club of Rome is, soos die Council on Foreign Relations, die Royal Institute of International Affairs en die Bilderbergers, deel van die internasionale komplot om die mensdom te verslaaf. Hulle wil ‘n eenwêreldregering daarstel wat mense in sosialistiese stelsels verslaaf deur hulle banke-netwerk. Hulle “enemy” is ons. Hulle moes iets soek soos “globale” verwarming om mense in ‘n toestand van skok en daarmee saam gehoorsaamheid te kry. Nou het hulle die boerpot geslaan – ‘n virus wat op hierdie stadium nie skadeliker lyk as die gewone griepvirus nie.

Die Club of Rome en die Verenigde Nasies werk nou saam. Ook in die 1990’s het Robert Muller sy manifes gepubliseer bekend asGood Morning World”’. Dis prontuit gestel dat globale regering bereik moet word onder die voorwendsel van “protecting the earth”. So word ons vertel dat in 2030 die “Apocalypse” ons voorland is as ons nie nou almal inkoop in die agenda van “globale verwarming” nie. Hulle kan seker nie hulle ore glo dat hulle dit al in 2020 reggekry het met ‘n paniek-demie nie!

Die internet was enersyds ons redding en andersyds ‘n verdere middel tot verslawing. Onafhanklike denkers het die internet gebruik om nasionalisme aan te wakker. Die gepeupel sien dit as maar net nog ‘n aangename tydverdryf. Wat wel waar is, is dat dit die monopolie op meningsvorming gebreek het, alhoewel dit ‘n geweldige stryd beteken om mense wel sover te kry om selfs net na webwerwe te soek vir alternatiewe menings.

Kyk ons na Orwell se 1984, moet ons toegee die voorspellings is grootliks bewaarheid. Dinge soos nimmereindigende oorlog (“perpetual war”), alomteenwoordigende regeringspioenasie op burgers (“omnipresent government surveillance”) en propaganda of soos dit vandag genoem word die “openbare mening”; dit het ons alles reeds. Elke staat van die wêreld word ‘n provinsie van die superstaat Oceania wat regeer word deur die Thought Police. Jy mag nie eers meer ‘n vlag vertoon nie, dis krimineel, dit maak die barbaar se hart glo seer.Jy het boonop deur jou lamsakkigheid jou menseregte vrywillig prysgegee deur weg te kruip vir ‘n virus. Big Brother, of dit nou Madiba of Cyril is, het die status van kultus verwerf. Hy kan jou onteien, jou belieg en saam skreeu “Kill the Boer”, maar jy is lief vir hom.

Ja alles van 1984 is hier: Big Brother, doublethink, thoughtcrime, Newspeak, Room 101, telescreen, 2 + 2 = 5, en die memory hole. Ons word deur begrippe mislei wat "Orwellian" is, alles met een doel, naamlik om die totalitêre staat daar te stel.

Orwell se taal Newspeak is ook met ons. Ons het ook ‘n Ministry of Love wat ons haat en ons breine spoel, ‘n Ministry of Plenty wat seker maak ons het niks, ‘n Ministry of Peace, wat oorlog teen ons voer en ‘n Ministry of Truth wat ons elke dag belieg en bedrieg.

Die klasse-hiërargie in Oceania het drie vlakke:

  • die opperklas, Inner Party, die regerende elite (minderheid), wat 2% van die bevolkinguitmaak.
  • die middelklas, Outer Party, wat 13% uitmaak.
  • die lae klas Proletariaat, wat 85%, die “oningeligte” werkersklas,uitmaak.

En nou sal die middelklas verdwyn danksy die bedrog oor die virus. Want ons wou nie vir onsself dink nie.

Die protagonis, Winston Smith, lid van Outer Party, werk in 1984 in die “Records Department of the Ministry of Truth” as redakteur wat historiese rekords moet hersien sodat alles “in lyn” kom met die heersende opvattings. Hoe verskil dit van vandag waar almal dieselfde moet dink? Ons durf nie “fake news” oor Corona versprei nie! Winston kan nie eers meer onthou wanneer dit begin het nie (soos baie van ons) “given the regime's continual rewriting and manipulation of history”.

Baie van ons (wat virons self dink) skryf elke dag opstelle en artikels en boeke om ons eie patetiese situasie te beskryf. Meeste daarvan val op dowe ore. Ons word nie eers meer geraak deur die verdoemende uiteinde wat hierdie agenda op ons gaan hê nie. Ons is in ‘n geestestoestand wat as bevange beskryf kan word. Gevangenes nou in ons eie huise. Oppervlakkig in ons opvattings, omgekantel wat ons politieke denke betref, gekul uit ons toekoms.

Dit is baie laat in die dag as jy waaragtig nie kan insien wat nou besig is om te gebeurnie. “Moet my nie ontstel met die feite(of met jou “conspiracy theory”) nie!”, hoor mens. Die Kerkstraat-bom brigade word toegejuig as hulle ons verneder en verkneg. Ons het nie eers meer ‘n Judasbok nodig om ons na die slagpale te lei nie. Ons sien die slagpale aan as ‘n bevryding, ons stap sommer self daarheen! Die slagpale se naam is Papbroekland, ‘n plek waar lamsakke baie tuis is…

Richard Weaver, die bekende Amerikaanse filosoof, het 50 jaargelede reeds ons situasie reg opgesom toe hy gesê het:

The bourgeois and the barbarian find relevant only what has some pressing connection with their appetite… We approach a condition in which we shall be amoral without the capacity to perceive it and degraded without the means to measure our descent.

Dit kon so anders gewees het…

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1622 gaste aanlyn