KORONA EN DIE NUWE WÊRELDORDE

Die Nuwe Wêreldorde op die rug van ‘n pandemie?

“Hell is empty and all the devils are here.”

The Tempest, Shakespeare

 

“The only thing we have to fear, is fear itself.”

Pres. Franklin D. Rooseveldt

“Wat egter die vernaamste aspek van die hele Korona-virus-sage is, is dat hierdie ‘n kriminele daad is wat die sogenaamde Holocaust en die Gulags na kinderspeletjies laat lyk.”

Nou reeds vier dekades is die wêreldheersers van die duisternis (Efesiërs 6:12) besig om met bose planne die mensdom deur middel van vrees tot absolute onderdanigheid te dwing. Al hulle pogings het tot dusver misluk. Sedert veral die aanvang van die huidige eeu is hierdie aanslae geweldig verskerp. Dink maar aan die 9/11-episode in Amerika. Daardie diaboliese gebeure het die VSA laat oorlog maak teen state wat absoluut niks met die aanvalle te doene gehad het nie. Daarna is die aandag verskuif na hoog-aansteeklike siektes en moes Amerika se grootste ekonomiese opponent, Sjina, dit ontgeld. Varkriep (wat varkboedery in Sjina geknou het en trouens na raming sowat 1,4 biljoen mense getref het) en voëlgriep (wat die hoenderboerdery aldaar byna geknak het), het aldus Amerika en die hoofstroommedia, in Sjina ontstaan en is die Sjinese te blameer vir hulle eie skade en ook die skade en gepaardgaande lyding wat wêreldwyd aangerig is. Sjina en die res van die wêreld het hierdie aanslae oorleef. Ook die grootste meerderheid van die onskuldige mense wat siek geword het.

Nou het die bewerkers van onheil die boerpot getref. Hulle het klaarblyklik hulle grootste troefkaart tot nog toe gespeel: Die Korona-virus (Covid-19). Waarna hulle telkens gesoek het – massa-histerie – kon hulle nie bewerk met vorige aanvalle nie. Nou egter het die ganse wêreld soos een man agter hulle ingeval en praat almal uit dieselfde mond. En as besef word dat paniek en vrees mense en leiers grootliks tot irrasionele besluite dwing, dan behoort met nuwe oë gekyk te word na wat nou besig is om te gebeur.

 Kyk byvoorbeeld na wat dr Richard Hatchett, hoof-uitvoerende beampte van die Coalition for Epidemic Preparedness Innovations, ‘n Noorweë-gebaseerde internasionale alliansie vir die ontwikkeling van entstowwe teen infektiewe siektes, te sê het oor hierdie virus:

"The threat is very significant... The attack rates globally could be between 50% and 70% of the global populationit has tremendous potential … to cause high rates of illness and even high rates of death... this is a virus that is now circulating in a population that has absolutely no immunity to it.... You might have an attack rate that is three times higher than seasonal flu with a mortality rate that is ten times higher.

We have not since 1918 — since the Spanish flu — seen a virus that combined those two qualities in the same way. We have seen very lethal viruses — Ebola's mortality rate in some cases is greater than 80% — but they don't have the infectiousness that this virus has. They don't have the potential to explode and spread globally....

"I think that what we are seeing is a virus that is many, many times more lethal than the flu …

"We need to modify our behavior. I don't think it's a crazy analogy to compare this to World War 2... I think this is an appropriate analogy and the mindset that people need to get into....

"We don't see any way that a vaccine can be available much more rapidly than 12 to 18 months, and even it if were to be available in 12 and 18 months, that would literally be the world record for developing and delivering a vaccine. We would not have seven billion doses of that vaccine in 12 months.

"This is a virus that is going to be with us for some time. There are many epidemiologists who believe that this virus is likely to become globally endemic and be with us in perpetuity.... I think this is a virus that we are going to be dealing with for years.

"This is the most frightening disease that I have ever encountered in my career. That includes Ebola, MERS and SARS. It's frightening because of the combination between infectiousness and a lethality that appears to be many-fold higher than flu."

As dít nie ‘n uitspraak is wat enersyds paniek en andersyds desperaatheid by meeste gaan veroorsaak nie, moet ons waarlik nog ‘n beter een sien! Die man praat vanuit ‘n gesagsposisie en vergelyk hierdie virus met ‘n oorlog en beskou dit as die ergste wat hy ooit teengekom het. Daar is min dinge wat mense so skielik in vrees en bewing kan dompel soos die saai van paniek. En inderdaad is nog nooit sedert die Groot Depressie in die vorige eeu en die Tweede Wêreldoorlog daarna, daarin geslaag om die wêreld in soveel paniek en vrees te dwing soos nou met die sogenaamde Korona-virus nie. As ons boonop as Christene glo dat niks toevallig gebeur nie, maar alles beplan is, in hierdie geval deur die bewerkers van duistere magte agter die skerms, dan weet ons dat hierdie magte waarskynlik nou grootliks in hulle doel gaan slaag om ‘n eenwêreldregering af te dwing. ‘n Beter voorbeeld kan kwalik bedink word.

Waarom so? Wel, kom ons kyk mooi wat is besig om te gebeur. Ons word wysgemaak dat Sjina (Amerika se grootste gevaar weens die ontsaglike ekonomiese groei en uitbreiding aldaar) te verkwalik is vir die uitbreek van die virus. Almal het geval vir die storie dat die virus kwansuis in Wuhan, ‘n stad met 11 miljoen inwoners in Sjina, uitgebreek het en van daar na ander state versprei het. Die waarheid blyk nou te wees dat die virus reeds jare te vore ontwikkel is in ‘n laboratorium in die VSA en dat Amerikaanse soldate dit berekend na Wuhan geneem het in Oktober 2019 met ‘n militêre spele wat daar gehou is. Klakkelose napraters van die liberale media sal dadelik sulke praatjies as “samesweringsteorieë” aflag. Dít is mos die argument om alle argumente mee te beëindig. Maar húlle weergawe, (dat die virus toevallig in Sjina uitgebroei het te midde van onhigiëniese toestande) klink eerder na ‘n storie wat met Rooikappie kan vergelyk en aan graad eentjies vertel behoort te word.

Soos met die 9/11-gebeure het die groot meerderheid destyds ook eenvoudig geval vir die “amptelike” weergawe, naamlik dat vier Arabiere wat nie in staat was om ‘n Cessna te vlieg nie, met dodelike akkuraatheid reuse stralers in ondermeer die Twin Towers vasgevlieg het. Dat dit ‘n Mossad-operasie was wat in samewerking met diaboliese leiers in die VSA gedoen was, is eenvoudig te veel om te verwerk vir ‘n mensdom wat se gedagtes deur die geldmagte gevange gehou word.

In Oktober 2019 het die Wêreld Ekonomiese Forum en die Bill en Melissa Gates Stigting, ‘n konferensie (“simulasie-oefening”) bekend as Event 201, by die John Hopkins Sentrum vir Gesondheidsekuriteit, ‘n konferensie (“simulasie-oefening”) bekend as Event 201, in Baltimore, VSA gehou waarin ‘n “model” voorgehou is van wat sou gebeur as die Korona-virus uitbreek en die dood van 65 miljoen mense veroorsaak. Dus, twee maande vóór die virus in Sjina sy verskyning maak. Toevallig? Asseblief! Hierdie dinge gebeur nie toevallig nie, dit word alles beplan. Lyk eerder of hier ‘n sameswering is wanneer gesien word hoe gebeure presies soos wat voorspel was ontplooi. Ook is “voorspel” dat wêreldmarkte met 15% souval, iets wat wel gebeur het. Hierdie simulasie-oefening het plaasgevind op dieselfde dag as wat die Militêre Spele in Wuhan begin het.

Die paniek wat nou gesaai word, is besig om ekonomieë van state so ‘n groot nekslag toe te dien dat baie nie daarvan gaan herstel nie. Uit vrees en paniek sluit leiers hulle state se grense, belet mense om hulle eie besighede te bestuur, en dwing hulle om in afsondering te verkeer wat vir baie armoede en hongersnood tot gevolg het; ‘n volgende Groot Depressie dus. Die paniek en vrees word gevoed deur ‘n media wat klaarblyklik nie genoeg daarvan kan kry om deur middel van sensasie mense op sleeptou te neem nie. Toe die epidemie boonop tot ‘n pandemie verklaar word deur die WHO (Wêreld Gesondheidsorganisasie), sonder gronde daarvoor, het die paniek in die optrede van regerings en state eenvoudig buite beheer geraak. Die gevolge van die virus het so ver hoegenaamd nie sulke afmetings aangeneem dat dit as ‘n pandemie verklaar kan word nie. Regerings van state het dit goedgedunk om tot uiterste stappe oor te gaan – die sluit van grense, belet van lugverkeer en die beperking van beweging.

Angela Merkel van Duitsland beweer tot 70% van alle Duitsers sal die virus onderlede kry. Ander leiers maak dieselfde ramings in hulle state. Iran self is so swaar getref dat meer as 70 000 gevangenes reeds vrygelaat is. Spanje is een van talle Europese state wat ‘n noodtoestand afgekondig het, net soos die VSA. Niemand mag Italië binnegaan of verlaat nie, winkels is gesluit en selfs kerkbyeenkomste is beperk. Dr Brian Monahan, die mediese dokter van die Amerikaanse Kongres beweer dat tussen 70 en 150 miljoen Amerikaners die virus onderlede gaan kry en dat tussen 750 000 en 1,1 miljoen as gevolg daarvan kan sterf, dus minder as 1%. Mark Lipsitch, ‘n Harvardse epidemioloog, beweer dat tussen 40 en 70% van die wêreld se bevolking die virus onderlede gaan kry. So gesien word dus aangevoer dat tussen 30 en 50 miljoen mense kan sterf. Dit is hierdie tipe voorspellings wat die paniek vererger en ‘n massahisterie kan veroorsaak. Ingeligte kenners en rasionale kommentatore wat die virus se uitwerking as minder beduidend beskou, se menings word geïgnoreer.

Maar nou word beweer dat die infeksies in Sjina en Suid-Korea besig is om af te neem. Dit moet inderdaad slegte nuus wees vir Big Pharma (die groot farmaseutiese maatskappye) en die bewerkers van die Nuwe Wêreldorde. Want sien daar is nog hopeloos te veel geld te make uit die entstof wat ontwikkel moet word (bestem vir miljarde eerder as net ‘n paar miljoen) en sal as dié wonder-geneesmiddel voorgehou word. Daarom word die deurbraak wat China gemaak het stilgehou want dit is beslis nie bevorderlik vir die agenda nie. Daar is nog te min mense wat die virus onderlede het. En as dit ‘n pandemie is beteken dit dat die mensdom “vrywillig” gaan toestem dat grootskaalse immunisering sal moet plaasvind. Trouens, die kans is baie goed dat dit verpligtend gaan wees. Big Pharma gaan met een soort entstof ‘n fortuin maak en sommer in die proses algehele beheer oor die mensdom verkry wat maar te gewillig is om passief te bly, beheer oor hulle eie lewens prys te gee en alle soewereiniteit te verloor.

Ook in die vorige artikel oor die Korona-virus hier op Gelofteland, is daarop gewys dat hierdie gebeure iets is wat elke volksgenoot tot groot kommer behoort te stem. Dat ons in groot getalle sal moet weier tot hierdie stap, kan ingesien word met die lees van beide artikels. Mense gaan hulle vryheid verruil vir die vals sekuriteit dat ‘n diaboliese entstof hulle gaan red.

Effektebeurse het reeds triljoene verloor, vergelykbaar met die Great Crash van 1929. En terwyl die Nuwe Wêreldorde staatmaak op globalisering vind state juis dat die antwoord in tye van nood in afsondering lê. Ironies, is dit nie?Top of Form

Bottom of Form

Vir baie jare reeds het die VSA dit goedgedunk om die produksie van baie goedere na Sjina te verskuif omdat dit goedkoper was. So kon meer wins gemaak word. Nou het die Chinese draak so magtig geword dat dit Amerika aan die korthare beet het. Só het Amerika sy ekonomiese onafhanklikheid prysgegee in die proses en aan Sjina die geleentheid gegee om sy mag te vergroot.

By ‘n gebeurtenis soos hierdie is daar een vraag wat meeste mense se gedagtes ontwyk. Daardie vraag is: Wie trek hieruit voordeel? Beslis nie die man op straat nie. Dit moet tog duidelik wees dat die groot geldmagte soos Big Pharma en al die rolspelers wat daarby betrokke is (ja, ook mense soos Bill Gates) ontsaglike voordeel hieruit gaan trek. Dit is waarskynlik die grootste slag wat ooit sedert die Groot Depressie geslaan is.

Wat egter die vernaamste aspek van die hele Korona-virus-sage is, is dat hierdie ‘n kriminele daad is wat die sogenaamde Holocaust en die Gulags na kinderspeletjies laat lyk. Dit is ongekend in omvang. Dit is volksmoord as daar ooit een was. Dit is ‘n misdryf teen die hele mensdom. Só arrogant, gulsig, verwaand, diabolies, misdadig en satanies het hierdie geldmagte geword dat hulle nie ‘n oomblik twyfel om paniek te saai, mense in armoede en hongersnode te dompel en ja, sterftes wat dalk miljoene kan beloop, veroorsaak nie.

Noodtoestande, krygswet, chaos, paniek, vrees, histerie, tragedie. En tog te midde van ‘n gebrek aan behoorlike inligting en te midde van geweldige bombardering met vals inligting. Dit alles om geld te maak! Wat ‘n siek wêreld waarin ons woon! En vir die VSA wat gedink het hy kan Sjina die skuld gee! Nou het die virus teruggekeer“huis” toe om sy eie skepper aan te val en dalk af te maai. Tyd sal leer wat die vernietigende gevolge vir die VSA gaan wees.

Dis in tye soos hierdie dat die woorde in Romeine 8:38 vertroosting bied:

Want {ons} is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenswoordige of toekomende dinge, of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here is nie.

Die dood met sy verskrikkinge, die lewe met sy versoekinge, die aardse maghebbers en hulle planne, en wat ookal die ruimtes en die dieptes nou vir ons inhou – dit kan ons nooit skei van Hom wat die satansmagte nou maar laat begaan, maar iets veel groter vir ons in die toekoms in gedagte het nie.

Dít is ons troos in hierdie donker dae wat nou aangebreek het.