21 Junie 2020

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Moenie bly vashaak op dit wat jou gees siek maak nie.  Konsentreer eerder op dit wat jou gees gesond kan maak en gesond kan hou.  Die beste raad teen neerslagtigheid is om jou se├źninge gereeld te tel.