31 Mei 2020

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

‘n Mens met ‘n kalm, innemende persoonlikheid, sal die druk van die ouderdom skaars voel.  Maar hy wat van jongs af befoeterd was, sal sy ou dae ook lastig vind.