30 Mei 2019

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

 

Leef reg.  ‘n Heilige lewe maak altyd ‘n indruk op mense. Wees soos ‘n vuurtoring.  Dit maak nie lawaai nie; dit skyn net.  Al lê die sneeu van die winter op jou kop, moet mense altyd kan sien dat dit lente in jou hart is!