28 April 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Baie regerings is al so vergif met die gif van humanisme dat hulle eerder simpatie vir misdadigers i.p.v vir die slagoffers opwek!   Hoe ken mens hulle uit?  Baie maklik - dis almal regerings wat met die doodstraf weggedoen het.   Die Bybel het vir die staat een baie duidelike voorskrif:  Beloon jou wetsgehoorsames en straf jou misdadigers.  Die pasifisme wat die teenstanders van die doodstraf voorstaan, kan nooit uit die Woord van God geregverdig word nie!