Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Met Kerstyd maak ons graag huise skoon want familie of vriende kom kuier, maar hoe lyk ons lewens? Is dit skoon? Wat doen jy om dit skoon te maak?
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (15)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
NASREC - African National Congress (ANC) President Cyril Ramaphosa has urged the party’s new League (ANCYL) not to be docile but return to the militancy shown by the generation of former president Nelson Mandela that helped to revive the organisation.
*
A decapitated body with its head placed in a gift bag was discovered this week in a Cape Town suburb known for gang activity. Members of the police were on the scene when the unidentified man was found in Beacon Valley on Monday evening.
*
In 2022/23, 742 firearms owned by the SAPS were confirmed as stolen or lost, which is 142 more than the set target of 600. The loss of SAPS-owned firearms can be attributed to various factors, including the escalation of crime against members, including, but not limited to, robbery in townships or other places, housebreaking, theft from offices/stores, negligent loss by members and the loss of property during motor vehicle accidents.
*
Open Secrets can confirm that at least one of these vehicles parked at the Simon’s Town parking terrain on 8 December 2022, the white Mercedes Benz, is registered to a SANDF-controlled front company, Peters Communications Trust. The Russian-registered cargo ship, Lady R, was anchored in the Simon’s Town Naval Base on 8 December 2022. (Photo: Gallo Images / Die Burger / Jaco Marais)
The South African Special Forces (previously nicknamed the Recces), are the South African equivalent of the British SAS or the US Navy SEALS. They are an elite fighting unit, generally used to gather intelligence and infiltrate deep into enemy territory on land or by air, as they have done most recently fighting in northern Mozambique alongside Mozambican government troops. According to law, they are, however, not allowed to operate within South African borders unless supporting a police operation which has been authorised by the President and subsequently approved by Parliament.
The presence of the Special Forces, nearly 2,000km from their base in Phalaborwa, may seem surprising. It does, however, align with speculation since December 2022 that the Lady R docked in South Africa to deliver an outstanding order of equipment to the SANDF Special Forces. What it does not explain is why Special Forces require luxury civilian vehicles, given that their core responsibility is operations outside the borders of South Africa.
At least one of the three vehicles — the aforementioned white Mercedes-Benz Kombi — is registered to a Special Forces front company, Peters Communications Trust (PCT). Originally registered as a trust in 2002, PCT was reregistered as a company in 2017. The most recent former head of the SANDF 5 Special Forces — Major-General Herbert Dilebogo Mashego — was a director of PCT from 2017 until his promotion as the new general officer commanding the SA Army Infantry Division in January 2023.
Given the proximity of Special Forces on the scene in Simon’s Town, they would have intimate knowledge of the Lady R’s cargo and it should be assumed that Judge Mojapelo and his colleagues contacted Mashego and his subordinates to provide detailed testimony. A failure to do so would suggest a major omission on the part of the inquiry.
*
Die ANC het ‘n gepubliseerde, openbare beleid. Dis vir elkeen wat belangstel, beskikbaar op aanvraag en met graagte. Gedurende die meer as een honderd jaar se bestaan van die organisasie, het die grondbeginsels van hierdie beleid nie veel verander nie.
Daar is egter ook die ongepubliseerde beleid, wat nie net van die algemene publiek weerhou word nie, maar uiters geheim is wat erkenning betref, egter in feitlike elke aksie en optrede voorrang geniet en dit is om Suid-Afrika te suiwer van blankes, om hulle te verdelg met wette en regulasies, om na die poppekasmeesters se wysies te dans en sodoende die seeroete om Afrika aan hulle te oorhandig. Natuurlik teen vergoeding.
Behalwe vir genoemde seeroete en natuurlik minerale, het Suid-Afrika niks van waarde om te bied nie. Wanneer ‘n volskaalse oorlog egter tussen Weste en Ooste sou uitbreek en die Suezkanaal verstop word, soos onlangs bewys is, is die enigste werkbare, praktiese roete steeds om Kaap die Goeie Hoop. Wie in beheer hiervan is, het ‘n geweldige strategiese voorsprong bo die ander kant.
Natuurlik verstaan die landsleiers nie hierdie rede agter die rede nie. Al wat hulle in belang stel is geld en baie daarvan. Nie tevrede met die geweldige hoë salarisse en byvoordele wat hulle kry nie – inderwaarheid is die wettige verkryging van geld maar ‘n baie klein persentasie – word elke instansie waar die staat enige invloed het, leeggesuig en die geld word onder mekaar verdeel. Enigiemand met selfs die mees primitiewe besef van die ekonomie, sal weet dat jy nie net geld kan vat en niks terugsit nie en daarom gaan hulle, sonder uitsondering, ten gronde.
Die regering het grootliks net twee bates: die ongeskoolde en afverdomde gepeupel, wat sal aanhou om leë beloftes te glo en daarom hulle kruisies vir nog ‘n tydperk van van honger en armoede vir die behoeftiges sal trek, en tweedens, lojaliteit. Hierdie lojaliteit kom egter nie vanself nie, maar word gekoop en die ingesuigde word daarmee afgepers. Selfs diegene wat in onkunde wil lewe, weet dat korrupsie op massiewe skaal gepleeg word en slegs die kaders en kamerade word hieruit bevoordeel.
‘n Ander stuk grofgeskut in die korrupsie-arsenaal is natuurlik die Aanwending van Onbekwames, wat ook bekend staan as “Kaderontplooïng”. ‘n Onlangse, maar sprekende voorbeeld is die vrou wat Transnet binne ‘n paar kort jare vanaf ‘n effense wins na ‘n geweldige verlies gelei het, as HUB. Sy is van haar pos onthef en onmiddelik aangestel as hoof van Telkom.
Die hoof van spoorvrag het dae later bedank. Suid-Afrika sit nuuskierig om te sien waar sy weer “ontplooi” gaan word.
*
Die onvoorsiene, maar inderdaad welkome bendegeveg wat Rob ontketen het, is tweesnydend: aan die een kant doen die bendelede wat hy probeer het en dit is om ten minste een van die leiers elke uur om die lewe te bring. Dwarsdeur die Vlakte loop die woord en saam met die woord en berig, loop ook die doodsengel.
Rob bevind hom in die letterlike kruisvuur van bendelede, oor die algemeen gewapen met pistole, gewere en haelgewere wat eertyds aan die SAPD behoort het. Die perskleurige Nissan 1400 met die groot, blink wiele, trek onmiddellik aandag en al herken nie een van die vegtende lede die bakkie self nie, is dit duidelik ‘n ding wat ‘n dwelmsmokkelaar, sigaret- en drankhandelaar, of enige kombinasie hiervan, sou gebruik, veral iemand relatief laag op die hiërargiese leer af.
Vier 5,56 millimeter en drie 9 millimeter koeëls tref die bakkie op verskillende plekke van die bakwerk, ‘n teken dat hier nie noodwendig doelgerig gekorrel word nie, maar eerder net skote in die algemene rigting getrek. Rob is ongeskonde, maar die bakkie se verkoeler en linker voorwiel word aan flarde geskiet. Hy ry nog ‘n paar kilometer so aan, voordat die band finaal van die velling afklim en die enjin nie meer net stoom nie, maar nou ook olie uitblaas. Terstond kom dit tot stilstand. Rob spring so vinnig hy kan by die deur uit, sonder om dit toe te klap.
*
Skeer is nie ‘n vreemdeling vir spanning of stres nie, maar hierdie heeltyd dophou van die hittemeter en daarmee ook die oliedruk, maak hom gedaan. Ezra kom dit instinktief agter en hy bly stil, al is hy moeg, vaak en honger. Hy besef ook dat hy besig is om ‘n nood op te bou en weet nie hoe lank hy sal kan uithou voordat hy moet piepie nie. Uiteindelik kan hy nie sy stilte verder bewaar nie.
“Kyk daar, oom Skeer!”
Skeer hou die pad net met een oog dop, terwyl hy met die ander die meters bekyk. Hy het nie die lelike pers bakkie gesien nie, voordat Ezra daarna wys. Die ding kom aangekruie, met stoom, olie en stukke rubber wat oral rondspuit en vladder. Terwyl hy kyk, kom die bakkie tot stilstand en ‘n man spring uit, gewapen met ‘n geweer en ‘n pistool in sy regterhand. Skeer pluk onwillekeurig sy eie handwapen uit, maak seker die veiligheidsknip is af en hou dit gereed.
‘n Nuwerige Land Cruiser, ook vreemd genoeg met twee en twintig duim vellings en lae-profiel bande, kom aangejaag. Van agter die bak skiet die manne op die vlugtende man, wat nie stilstaan en terugskiet nie, maar so vinnig as moontlik rieme neerlê na ‘n Eskom transformator vir skuiling.
“Kom, oudste, hardloop, jy gaan dit nie maak nie!” moedig Skeer hom aan, asof die ou hom kan hoor. Hy kom vinnig tot ‘n besluit, ruil die pistool vir die R6 onder die sitplek en jaag dan nader aan die man en die aankomende bakkie. Hy skiet ‘n halwe magasyn na die Cruiser en die spul agter-op, en is verheug as hy sien sy skote maak ‘n rits gate in die bakkie se windskerm en die manne agter-op val dadelik plat. Dit kom wiele-skreeuend tot stilstand en die volgende oomblik begin dit agteruit jaag, al swaaiende oor die pad. Sodra die drywer dink hulle is buite gevaar, swaai die Land Cruiser om en hulle jaag na totale veiligheid. Niemand hou daarvan as iemand anders terugskiet nie.