NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Al voel dit ook vir jou asof die lewe jou breek om nooit weer op te staan nie, moet jy weet dat God in staat is om jou bokant al jou ellendes te laat uitstyg.

VIRUS NIE DIE PROBLEEM...

... DIE MAGTE AGTER DIE VIRUS WEL.

Met Donald Trump se uitlating dat die Covid-19 virus sy ontstaan in’n laboratorium in Wuhan, Sjina het, beweeg ons dalk nou nader aan die waarheid. Maar dalk is die volle waarheid dat dit wel in ‘n laboratorium sy ontstaan het, maar afkomstig uit die VSA! Hopelik sal die “volle” waarheid wel aan die lig gebring word in die maande en jare wat voor ons lê.

Intussen sal die hoofstroom-media in die westerse wêreld uiteraard vir Sjina blameer. Die virus sou daar ontstaan het, hulle het versuim om die WHO betyds in kennis te stel, hulle weerhou die feite, ensomeer. Maar wat indien dit juis Amerika is wat die outeur (ontwerper) van die virus was? Wat Sjina (wat Amerika as ekonomiese reus onttroon het) op sy knieë wou bring en toe so bietjie nalatig was in die proses? U weet, die boemerang-effek…

Een kommentator het dit baie goed opgesom:

Dit is duidelik wat besig is om te gebeur. Donald Trump en sy administrasie plaas die skuld vir die ekonomiese ramp wat Amerika getref vierkantig op Sjina. Met ‘n sterftetal van sowat 63 000 Amerikaners die afgelope 2 maande en ‘n miljoen besmette mense wat omtrent ‘n derde van die wêreld se bevolking uitmaak, daarby ook nog minstens 30 miljoen werkloses, verkies die Trumpregering om Sjina te die skuld te gee eerder as om verantwoordelikheid te aanvaar vir sy eie mislukkings en onvermoë.

Die WGO met die korrupte Tedros aan die hoof het ‘n groot rol gespeel in die katastrofe wat hom nou afspeel. Moontlik om te verseker dat ‘n “pandemie” verklaar word, paniek uitbreek en mense gevange gehou word totdat hulle spesiale agente, met Gates aan die spits, die wonder-entstof aan almal opdwing.

Dan is daar die onbeholpe en seker swakste Republikiense president ooit, Donald Trump. Daar word oor hom geskryf:

A few things spring to mind.

He has no class, no charm, no coolness, no credibility, no compassion, no wit, no warmth, no wisdom, no subtlety, no sensitivity, no self-awareness, no humility, no honour and no grace …

He doesn’t even seem to understand what a joke is – his idea of a joke is a crass comment, an illiterate insult, a casual act of cruelty.

Trump is a troll. And like all trolls, he is never funny and he never laughs; he only crows or jeers.

And scarily, he doesn’t just talk in crude, witless insults – he actually thinks in them. His mind is a simple bot-like algorithm of petty prejudices and knee-jerk nastiness.

There is never any under-layer of irony, complexity, nuance or depth. It’s all surface.

And worse, he is … a bully.

That is, except when he is among bullies; then he suddenly transforms into a snivelling sidekick instead.

There are unspoken rules to this stuff – the Queensberry rules of basic decency – and he breaks them all. He punches downwards – which a gentleman should, would, could never do – and every blow he aims is below the belt. He particularly likes to kick the vulnerable or voiceless – and he kicks them when they are down.

After all, it’s impossible to read a single tweet, or hear him speak a sentence or two, without staring deep into the abyss. He turns being artless into an art form; he is a Picasso of pettiness; a Shakespeare of shit. His faults are fractal: even his flaws have flaws, and so on ad infinitum.

God knows there have always been stupid people in the world, and plenty of nasty people too. But rarely has stupidity been so nasty, or nastiness so stupid.

He makes Nixon look trustworthy and George W look smart.

In fact, if Frankenstein decided to make a monster assembled entirely from human flaws – he would make a Trump.

Konserwatiewe Amerikaners en baie nasionaliste het in 2016 gehoop Trump sou ‘n verskil maak aan die rampspoedige pad waarop Amerika loop. Wel, hy het nie. En as gekyk word wie Trump befonds en beheer, dan moes mens nie verbaas gewees het nie. Trump is immers befonds deur die Jood, Shane Adelsohn wat ook Netanyahu se finansierder is. Trump is van bankrotskap gered deur die Rothschilds. Hoef mens enigiets meer te sê?

Amerika, die supermoondheid het gedink hulle sou onaantasbaar deur die hele petalje kom. Die omstrede dr Anthony Fauci het aanvanklik opgemerk:

This is not a major threat to the people of the United States and this is not something that the citizens of the United States should be worried about right now...

Fauci het later sy wysie heeltemal verander. Nou is hy die een wat keer dat Amerika oopgestel word en paniek saai. En die grendel (“lockdown”) wurg die VSA se ekonomie só dat tussen 26 en 30 miljoen Amerikaners reeds werkloos is. Dit, nadat die VSA aanvanklik geroem het dat dit ‘n “geringe” effek op hulle sou hê.

Terloops, daar word gesê dat hier by ons 50% werkloos gaan wees weens hierdie waansinnige stappe deur hierdie regime.

Globalisme het die wêreld se ekonomieë met mekaar verbind. Onlosmaaklik. Daarom kan selfs ‘n land soos Swede wat nugter was deur die hele episode, nie die gevolge van die waansin ontkom nie. En die VSA sal beslis ook nie. Soos opgemerk is:

The US economy is interdependent with multiple nations, and is tightly connected to China. The greatest danger of globalism in terms of economics is that it forces national economies into losing the redundancies that protect them from systemic collapse. When one major economy goes down, it brings down all other economies with it.

Hoe gevaarlik is die virus? Wel, dis nog te vroeg om ‘n finale antwoord te gee, maar tussen al die leuens van die massamedia deur is dit duidelik dat, ondanks die beweerde “dodelikheid” van die virus, dit nie die stappe regverdig wat wel deur meeste state geneem is nie. Nie naastenby nie. Maar nou moet regerings, om hulle geloofwaardigheid te probeer hou, steeds voorgee dat dit uiters gevaarlik is. Want sou hulle nou enigiets anders sê en doen, sal hulle eenvoudig deur kiesers tot orde geroep word en uit die kussings gelig word. Daar sal geweldige onrus en chaos losbars. En dit maak dit ‘n tragedie binne in ‘n tragedie. Ja, regerings is aan die slaap gevang en nou word ons deur regerings gevange en vir die gek gehou.

Met een hou is meeste volke se soewereiniteit vernietig. Reeds in 1974 skryf Richard N. Gardner, voormalige adjunkstaatsekretaris van internasionale organisasiesin die VSA en lid van die Trilateral Commission, in die blad van die Council on Foreign Relations, Foreign Affairs,die volgende:

In short, the ‘house of world order’ will have to be built from the bottom up rather than from the top down. It will look like a great ‘booming, buzzing confusion,’ to use William James’ famous description of reality, but an end run around national sovereignty, eroding it piece by piece, will accomplish much more than the old-fashioned frontal assault.

Brandon Smith skryf op alt-market.com:

Global pandemic, whether a natural event or deliberately engineered, actually serves the purposes of the globalist establishment in a number of ways. First and foremost, it is a superb distraction. The general public, overcome with fears of an invisible force of nature that can possibly kill them at any moment, will probably forget all about the much bigger threat to their life, liberty and future – the subsequent collapse of the massive 'Everything Bubble' and the globalist "solution" that a pandemic can trigger.

So nou moet iemand blameer word en is dit darem so handig om “kommunistiese” Sjina by te kom. Natuurlik is hulle ook te blameer, maar weens globalisme en die feit dat hierdie sataniese individue en organisasies hulle oral bevind, kan Sjina verseker nie alleen blameer word nie.

Dis al baie gesê en kannie genoeg herhaal word nie. Kyk wie trek voordeel hieruit en jy weet wie om te blameer!

Globaliste werk al vir baie jare om state se soewereinteit te vernietig en die mensdom onder ‘n eenwêreldregering te kry. Dit realiseer nou.

Brandon Smith verwoord dit goed:

If you examine the chain of events, the amount of give and take between China, the WHO, and other governments including the US government and the fact that the globalists are about to get everything they want from this catastrophe, I do not think it is outlandish to suggest that perhaps this virus was unleashed deliberately and that globalists in multiple nations are working together to achieve a specific outcome.

With the US blaming China and the Chinese blaming the US, the truth is being lost in the fog of propaganda. The truth being that BOTH sides and the WHO made this pandemic possible, and that the elites on ALL sides have something to gain. The end game they desire is global governance, a one world digital currency system and a rationale for full spectrum surveillance of the citizenry. The pandemic allows them to have all of this, unless the people take action to fight back and disrupt their plans.

Soos die ekonoom Mike Schussler dit stel:

Ons skiet nou na muskiete met ‘n G5-kanon!

Die vraag wat by mens ontstaan is dit: Gaan ons êrens ‘n streep in die sand trek en sê genoeg is genoeg!?

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1076 gaste aanlyn