WANNEER DIE VIRUS VERDWYN...

Wanneer die paniek-demie van COVID-19 uitgespeel het sal ons die nuwe wêreld betree wat die Joodse revolusionêres vir ons beplan het. ‘n Wêreld waar ons regte onder ons neuse weggevat is, ons soewereiniteit as volk finaal gestroop is en ons verbondenheid aan ‘n regering wat glo hy het die antwoord vir al ons probleme, ja ook ons bestaansmiddele, bestendig is.

Kom ons kyk vir ‘n oomblik na die regerings van state se planne om geld beskikbaar te stel; sogenaamde stimulus-planne. Regerings vind dit nou goed om skielik geld te druk en word daar selfs van triljoene gepraat.

Gaan lees gerus die volgende twee berigte:

https://www.businessinsider.co.za/business-insider-daily-update-2020-1-60

https://www.businessinsider.co.za/sa-prudential-authority-rule-changes-make-r540-billion-available-for-banks-to-lend-2020-4

In laasgenoemde berig word ondermeer die volgende gesê:

To ensure that they have enough money on hand, banks are required to sit on large reserves. The Reserve Bank just relaxed two of these rules, freeing up the banks to use more of these reserves.

"For the duration of the crisis, the LCR [Liquidity Coverage Ratio], a ratio setting out the liquid assets a bank has to maintain in relation to its anticipated outflows, is being lowered from 100% to 80%," the Authority said.

"In relation to capital relief, the Pillar 2A capital buffer, which is set at 1% of risk-weighted assets, is now set at zero."

Translation: banks have been handed more than half a trillion rand, around R540 billion, in extra money to work with.

There are many caveats to that number, says Unathi Kamlana, the head of department for prudential policy, stats & support. Leakages in the system, the length of the crisis, and the state of individual banks' underlying books will all help to determine exactly how much money will become available to consumers and businesses.

But by the Authority's calculation, relaxing the Pillar 2A requirement will allow a theoretical R300 billion extra to be used in lending, and lowering the liquidity requirement will be worth another R240 billion.

Skielik is biljoene rande beskikbaar om die situasie wat deur die bewerkers van die Nuwe Orde geskep is, te beredder. Banke kan nou meer as ‘n haftriljoen dollar leen. Let wel: leen. Dus geld wat geskep gaan word uit niks. In Amerika word die een na die ander “stimulus-plan” afgekondig – ons praat van triljoene dollars. Amerika skuld reeds $23 triljoen dollar wat 110% van sy BBP uitmaak. Dan is daar nog “unfunded liabilities”van $77 triljoen.  ‘n Ekonoom van Boston Universiteit, Laurence Kotlikoff, ‘n kundige oor Amerika se skuldlas stel die probleem soos volg:

"The true size of our fiscal problem is $222 trillion...20 times bigger than the official debt… The government has gone out of its way to run up a Ponzi scheme and keep evidence of that off the books by using language to make it appear that we have a small debt."

Amerika vaar met die Titanic na ‘n ysberg toe – hy sal hierdie paniek-demie nie oorleef nie. Deur geld te druk word inflasie verhoog want baie geld en min produkte beteken tog net een ding – hoër pryse. So het Zimbabwe beleef dat die druk van triljoene Zim-dollars die probleem nie laat weggaan het nie; as daar min of geen produksie is, kan ‘n Zim-triljoenêr niks met sy triljoene koop nie. Dus, geld word nou gedruk en beskikbaar gestel in Amerika en hier by ons. Nou slaak almal ‘n sug van verligting. My vraag is: Om wat mee te koop en teen watter prys? Daarbenewens weet ons in wie se sakke die geld gaan opeindig!

Ons skuldlas het met die 35% verswakking van die Rand met 35% vergroot en nou word geld ook nog gedruk om die probleem van die publiek (se groter-wordende skuldlas) te laat verdwyn? As die stof (Corona-virus) gaan lê en ons ons oë uitvee sit almal met skuld wat nie betaal kan word nie, ‘n lewenstandaard wat aansienlik anders lyk en ‘n hopelose ekonomiese toekomsverwagting.

Sonder produksie sal geen land oorleef nie. Deur mense te verhoed om te werk is daar nie produksie nie en sonder produksie is daar nie geld om van te leef nie. Hoe moeilik is dit om te verstaan?

In ons land, met die sosialistiese ANC aanbewind, skep ‘n situasie soos hierdie die teelaarde vir ‘n tipiese Zimbabwe-situasie waar ‘n verswakkende geldeenheid, krimpende produksie en ‘n groter skuldlas die regering nou noop om geld “beskikbaar” te stel, wat tog so edel en braaf lyk vir die gewone sot wat aan die regering se lippe hang (soos RSG), maar niks verstaan van die langtermyn-tragedie waarna ons voort stoomroller nie. In Zimbabwe was daar selfs ‘n 50-triljoen dollar noot en in Venezuela het inflasie 53 miljoen persent geword. Produkte se pryse het eenvoudig elke dag gestyg, daar was geen keer meer daaraan nie. Dis wat op ons wag met hierdie dwase regering wat, soos ons almal verwag het, ook geval het vir die Corona-hoax.

Regerings kan geld skep, maar geldskepping is nie welvaartskepping nie. Welvaart kom deur produktiwiteit. As jou land se geldeenheid nikswerd is nie, sal biljoene en triljoene aan die saak niks verander nie. En as ander state boonop vertroue in jou ekonomie verloor het en jy afgradeer word na rommelstatus 2, dan moet dit ‘n geval wees dat jy nie die skrif aan die muur kan lees nie juis omdat jy met jou rug teen daardie muur staan!

Nou mag mense nie werk nie sodat die regering ons kan beskerm teen die virus. Wat ‘n gekkespul. Het ons dan reeds almal in zombies verander om dit te glo? Glo ons werklik dat tjeks van die regerings en lenings van banke ons kan red terwyl ons op ons agterstewes sit?

Wis produktiwiteit uit en jy wis welvaart uit. Dis daardie deel wat sosialisme en die ANC se Freedom Charter nog nooit kon verstaan nie. Aand vir aand sit miljoene en wag vir Cyril se volgende “meestergreep”. Ai, hy is tog so “waardig” in sy optrede, hoor ek party sê en ek verstik byna aan my droë brood!

President Franklin Roosevelt van die VSA het in 1935, ná die Groot Depressie, die volgende belangrike toespraak gehou:

The burden on the Federal Government has grown with great rapidity[.] ... The lessons of history, confirmed by the evidence immediately before me, show conclusively that continued dependence upon [government] relief induces a spiritual disintegration fundamentally destructive to the national fiber.  To dole our relief in this way is to administer a narcotic, a subtle destroyer of the human spirit.  It is inimical to the dictates of a sound policy.  It is in violation of the traditions of America[.] ... The Federal Government must and shall quit this business of relief.

Ons volk se binding is deur verraaiers soos FW de Klerk en Constand Viljoen aan repe gesny. Ons vertroue in mekaar is onberekenbare skade aangedoen deur sulke leiers wat enersyds “waarborge” teen oorheersing belowe het en andersyds “weerstand” teen vreemde oorheersing. Niks daarvan het tereg gekom nie. Nou moet ons as bedelaars en as “apartheidskriminele” ‘n volksvyandige regering vertrou om aalmoese aan ons uit te deel terwyl ons ‘n ekonomiese ramp tegemoet gaan.

Om president Roosevelt nogeens aan te haal:

Om te verwag dat die regering jou sal help is "a narcotic, a subtle destroyer of the human spirit."  

Besef dit nou maar; ons is verraai. En nou pluk ons as volk die vrugte van De Klerk en Viljoen se verraad. Kan Afrikaners nie insien dat as die ANC ‘n “volksleier” aanprys (soos nou met Viljoen gedoen word), dit juis die teken moet wees dat hy sy volk versaak het nie!?

As daar ooit ‘n gulde geleentheid was vir die Afrikaner om te besin en te herbesin, is dit nou. Miskien sal die wete dat Mammon hom toe niks in die sakkon bring nie, ‘n nuwe realiteit voor die Afrikaner laat oopgaan!